Trending ▼   ResFinder  

ICSE Class X Notes 2026 : Geography (St. Agnes' Convent School, Howrah)

2 pages, 2 questions, 0 questions with responses, 0 total responses,    0    0
Anita shaw
  
+Fave Message
 Home > namanshaw >   F Also featured on: School Page

Formatting page ...

Afrikaans (afr), day 1 Saterdag, 8. Julie 2023 Probleem 1. Bepaal alle positiewe nie-prime heelgetalle n wat die volgende eienskap bevredig: as d1 , d2 , . . . , dk die positiewe delers van n is met 1 = d1 < d2 < < dk = n, dan is di n deler van di+1 + di+2 vir elke 1 i k 2. Probleem 2. Laat ABC n skerphoekige driehoek wees sodanig dat AB < AC. Laat sy omsirkel wees, en laat S die middelpunt van die boog CB wat A bevat wees. Laat die loodreg vanaf A tot BC die lyn BS sny by D en die sirkel weer sny by E = A. Laat die lyn deur D parallel met BC en die lyn BE mekaar sny by L, en laat die omsirkel van driehoek BDL wees. Laat en mekaar weer sny by P = B. Bewys dat die lyn BS, die lyn raaklyn aan by P , en die interne middellyn van BAC gelyklopend is. Probleem 3. Laat k 2 n positiewe heelgetal wees. Bepaal alle oneindige rye van positiewe heelgetalle a1 , a2 , . . . waarvoor daar n polinoom P van die vorm P (x) = xk + ck 1 xk 1 + + c1 x + c0 bestaan, waar ck 1 , . . . , c1 , c0 nie-negatiewe heelgetalle is, sodanig dat P (an ) = an+1 an+2 an+k vir elke heelgetal n 1. Language: Afrikaans Tyd: 4 uur en 30 minute. Elke probleem is 7 punte werd. Afrikaans (afr), day 2 Sondag, 9. Julie 2023 Probleem 4. Laat x1 , x2 , . . . , x2023 paarsgewys verskillend positiewe re le getalle wees sodanig dat ( ) 1 1 1 an = (x1 + x2 + + xn ) + + + x1 x2 xn n heelgetal is vir elke n = 1, 2, . . . , 2023. Bewys dat a2023 3034. Probleem 5. Laat n n positiewe heelgetal wees. n Japannese driehoek bestaan uit 1 + 2 + + n sirkels wat in n gelyksydige driehoek vorm gerangskik is sodanig dat vir elke i = 1, 2, . . . , n, die ide ry bevat presies i sirkels waarvan presies een rooi gekleur is. n Ninja-pad in n Japannese driehoek is n reeks van n sirkels wat by die boonste sirkel begin, dan herhaaldelik van n sirkel na een van die twee sirkels direk daaronder beweeg, en in die onderste ry eindig. Hieronder is n voorbeeld van n Japannese driehoek vir n = 6, saam met n ninja-pad in daardie driehoek wat twee rooi sirkels bevat. n=6 In terme van n, vind die grootste waarde van k sodanig dat vir elke Japannese driehoek daar n ninja-pad bestaan wat ten minste k rooi sirkels bevat. Probleem 6. Laat ABC n gelyksydige driehoek wees. Punte A1 , B1 , en C1 l binne driehoek ABC sodanig dat driehoek A1 B1 C1 ongelykbenig is, BA1 = A1 C, CB1 = B1 A, AC1 = C1 B, en BA1 C + CB1 A + AC1 B = 480 . Lyne BC1 en CB1 sny mekaar by A2 , lyne CA1 en AC1 sny mekaar by B2 , en lyne AB1 en BA1 sny mekaar by C2 . Bewys dat die omsirkels van AA1 A2 , BB1 B2 , en CC1 C2 twee punte in gemeen het. Language: Afrikaans Tyd: 4 uur en 30 minute. Elke probleem is 7 punte werd.

Formatting page ...

Related ResPapers
ICSE Class X Notes 2021 : Geography (City Montessori School (CMS), Hardoi Road Chowk Campus)
by yugrastogi16 
ICSE Class X Notes 2023 : Geography : Soils of India
by cbox 
ICSE Class X Notes 2021 : Geography (Ryan International School (RIS), Vasant Kunj, New Delhi)
by keerthiprasad85 
ICSE Class X Notes 2026 : Geography (St. Josephs College (SJC), Prayagraj / Allahabad) : Geo map work Full for 10 icse
by harush1231 

 

  Print intermediate debugging step

Show debugging info


 

 


© 2010 - 2025 ResPaper. Terms of ServiceContact Us Advertise with us

 

namanshaw chat